Skryf 'n ietsie:
Herman Steenkamp
Aanmerkings
Lekker musiek om na te luister

Wow.  Good luck en hou aan!!


Daar is nie woorde om te beskryf wat ek dink nie.  Keep doing what
you're doing!!!


Go boy you r great!!!!!!!!!!


Hierdie musiek skop gat.


Lekker bru, smaak my you've been hitting the organ from
klein af al.  Keep hitting your organ, dude (any kind) dit smaak my dit
werk en klink mooi!  Honnestront.


Baaie cool! Die Saait lyk mooi en ek hoop dit gaan van krag
tot krag.  


Great website from a great individual. Herman is one of the
most talented people I have ever met. Buy his music when you can, it
will age well like good red wine. Alle sukses vir jou ou grote.
Google